tribunaal [boodskap #144600] |
Fri, 09 February 2024 16:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tribunaal
Afbreking: tri•bu•naal
Selfstandige naamwoord: tribunaal
Meervoud: tribunale
Verkleinwoord: tribunaaltjie
Meervoud van verkleining: tribunaaltjies
Betekenis:
• 'n Regbank vir besondere sake.
Gebruik:
• Ná die oorlog is 'n militêre tribunaal ingestel om die oorlogsmisdade te verhoor.
Sinoniem:
• balie
• hof
• regstoel
• tribune
Afgelei:
• oorlogstribunaal
Vertaling:
Engels: tribunal
Nederlands: tribunaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|