uitstaande [boodskap #144598] |
Fri, 09 February 2024 15:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitstaande
Afbreking: uit•staan•de
Samestelling: uitstaan + -de
Byvoeglike naamwoord: uitstaande
Attributief: uitstaande
Betekenis:
• Wat in 'n bepaalde rigting uitstaan.
• Wat baie goed is; bo ander uitstaan.
• Wat nog nie afgehandel of afbetaal is nie.
Gebruik:
• Hy knip die uitstaande spyker af.
• Dis kos was uitstaande.
• Die uitstaande skuld is afgeskryf.
Sinoniem:
• buitengewoon
• eersteklas
• hoogstaande
• topklas
• treffend
• uitnemend
• uitmuntend
• agterstallig
• betaalbaar
• opeisbaar
• verskuldig
Afgelei:
• vooruitstaande
Vertaling:
Engels: outstanding
Nederlands: uitstaande
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|