Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Fragment van BOERNEEF
Fragment van BOERNEEF [boodskap #18144] Ma, 05 Oktober 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Boerneef (I.W. van der Merwe)
1897 - 1967

By Pramberg blêr 'n moflam
van hongerte en dors
by Pramberg vrek 'n moflam
dit is vanjaar die stryk
sny keelaf wat nog lewe
dis hoeka sukke tyd
by Pramberg blêr geen moflam
maar die jakkals hou jolyt.
Vorige onderwerp: "Sendelingargitek" deur ANTJIE KROG
Volgende onderwerp: "Voor die Val" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:20:52 MGT 2024