sosioloog [boodskap #144593] |
Fri, 09 February 2024 06:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sosioloog
Afbreking: so•sio•loog
Selfstandige naamwoord: sosioloog
Meervoud: sosioloë
Betekenis:
• 'n Kundige op die gebied van sosiologie. 'n Wetenskaplike wat die mens in sy verhouding tot ander bestudeer.
Gebruik:
• Sosiologie ondersoek onderwerpe soos ras, klas, geslag, etnisiteit, kultuur, die familie en sosiale interaksie.
Verwant
• sosiologie
• sosiologies
Vertaling:
Engels: sociologist
Nederlands: socioloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|