gedrang [boodskap #144591] |
Wed, 07 February 2024 19:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedrang
Afbreking: ge•drang
Selfstandige naamwoord: gedrang
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gevaar of moeilike omstandighede.
• 'n Klomp mense wat mekaar verdring.
Gebruik:
• Die pasiënt se lewe was in gedrang en die dokters moes dringend 'n operasie uitvoer.
• Die winkel was besig en ons moes deur die gedrang na die toonbank toe beur.
Vertaling:
Engels: danger; crowd, crush, throng
Nederlands: gedrang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|