sokkerveld [boodskap #144589] |
Wed, 07 February 2024 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sokkerveld
Afbreking: sok•ker•veld
Samestelling: sokker + veld
Selfstandige naamwoord: sokkerveld
Meervoud: sokkervelde
Verkleinwoord: sokkerveldjie
Meervoud van verkleining: sokkerveldjies
Betekenis:
• 'n Grasveld waarop sokker gespeel word.
Gebruik:
• 'n Sokkerveld het 'n middellyn en twee doelhokke aan die kante.
Vertaling:
Engels: soccer field, football pitch
Nederlands: voetbalveld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|