eetsaal [boodskap #144588] |
Wed, 07 February 2024 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetsaal
Afbreking: eet•saal
Samestelling: eet + saal
Selfstandige naamwoord: eetsaal
Meervoud: eetsale
Verkleinwoord: eetsaaltjie
Meervoud van verkleining: eetsaaltjies
Betekenis:
• 'n Saal waarin 'n mens maaltye saam met ander kan nuttig.
Gebruik:
• Ek kry jou om 12:00 in die koshuis se eetsaal.
Sinoniem:
• eetlokaal
• eetsalon
Vertaling:
Engels: dining hall
Nederlands: eetzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|