Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbitterd
verbitterd [boodskap #144587] Wed, 07 February 2024 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbitterd
Afbreking: ver•bit•terd
Samestelling: verbitter + -d


Byvoeglike naamwoord: verbitter, verbitterd
Vergrotende trap: verbitterder
Oortreffende trap: verbitterdste
Attributief: verbitterde
Partitief: verbitterds

Betekenis:
• Met haat en negatiewe gevoelens; vol wrok en woede.
• Met groot intensie; hewig, verbete.

Gebruik:
• Ná die egskeiding was sy vir 'n lang tyd verbitterd gewees.
• Die soldate het verbitterd geveg.

Sinoniem:
• beswaard
• galagtig
• gegrief
• grimmig
• woedend
• wrewelig

Afgelei:
• verbitterdheid

Vertaling:
Engels: embittered, exasperated
Nederlands: verbitterd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teenstrydig
Volgende onderwerp: eetsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:09:33 UTC 2024