waterslaai [boodskap #144584] |
Mon, 05 February 2024 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterslaai
Afbreking: wa•ter•slaai
Samestelling: water + slaai
Selfstandige naamwoord: waterslaai
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Akwatiese indringerplant oorspronklik van Suid-Amerika, Pistia stratiotes.
Gebruik:
• Waterslaai vorm 'n drywende mat wat die wateroppervlak heeltemal bedek.
Vertaling:
Engels: water lettuce
Nederlands: watersla
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|