Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slobberig
slobberig [boodskap #144583] Mon, 05 February 2024 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slobberig
Afbreking: slob•be•rig
Samestelling: slob + -erig


Byvoeglike naamwoord: slobberig
Vergrotende trap: slobberiger
Oortreffende trap: slobberigste
Attributief: slobberige

Betekenis:
• Wat vol spoeg is; kwyl/ speeksel afskei.
• Wat slordig en onversorg voorkom.
• Met klere wat nie netjies pas nie, maar los sit.

Gebruik:
• Die hond se snoet is slobberig.
• Die man lyk slobberig.
• Die jongmense dra slobberige klere.

Sinoniem:
• kwylend
• kwylerig
• morsig
• slordig
• vuil
• flodderig
• ruimsittend
• slonsig

Vertaling:
Engels: unkempt, slovenly, grubby; baggy, roomy
Nederlands: slobberig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dies
Volgende onderwerp: waterslaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:20:30 UTC 2024