kragbron [boodskap #144575] |
Sun, 04 February 2024 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragbron
Afbreking: krag•bron
Samestelling: krag + bron
Selfstandige naamwoord: kragbron
Meervoud: kragbronne
Verkleinwoord: kragbronnetjie
Meervoud van verkleining: kragbronnetjies
Betekenis:
• Dit wat die energie lewer.
Gebruik:
• Die motor se kragbron is 70 kg ligter as sy voorganger en bied ook beter brandstofverbruik.
Sinoniem:
• aandrywing
• energiebron
• kragvoorsiening
• motor
Afgelei:
• wisselstroomkragbron
Vertaling:
Engels: power source, power pack, power supply
Nederlands: krachtbron
Nota:
• Daar is 'n dorp met die naam Kragbron in die Vrystaat, 5 km suidoos van Sasolburg.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|