windweerstand [boodskap #144574] |
Sun, 04 February 2024 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windweerstand
Afbreking: wind•weer•stand
Samestelling: wind + weerstand
Selfstandige naamwoord: windweerstand
Meervoud: –
Betekenis:
• Die remmende krag wat lug teen 'n voorwerp uitoefen.
Gebruik:
• Voertuie word aërodinamies gebou om die windweerstand so laag as moontlik te hou.
Sinoniem:
• lugweerstand
Vertaling:
Engels: wind resistance
Nederlands: luchtweerstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|