abeel [boodskap #144573] |
Sat, 03 February 2024 20:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abeel
Afbreking: a•beel
Selfstandige naamwoord: abeel
Meervoud: abele
Betekenis:
• 'n Soort populierboom, Populus alba.
Gebruik:
• Die abeel is 'n bladwisselende boom wat 15 tot 30 meter hoog kan word.
Sinoniem:
• abeelboom
• silwerpopulier
• witpopulier
Vertaling:
Engels: white poplar, silver poplar
Nederlands: abeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|