Madrileens [boodskap #144571] |
Sat, 03 February 2024 19:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Madrileens
Afbreking: Ma•dri•leens
Samestelling: Madrileen + -s
Byvoeglike naamwoord: Madrileens
Attributief: Madrileense
Betekenis:
• Wat op Madrid in Spanje betrekking het.
Gebruik:
• Hy het met 'n Madrileense nooi getrou.
Sinoniem:
• Madrids
Vertaling:
Engels: Madrilenian
Nederlands: Madrileens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|