Madrileen [boodskap #144570] |
Sat, 03 February 2024 19:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Madrileen
Afbreking: Ma•dri•leen
Selfstandige naamwoord: Madrileen
Meervoud: Madrilene
Verkleinwoord: Madrileentjie
Meervoud van verkleining: Madrileentjies
Betekenis:
• 'n Spanjaard wat in Madrid woon, of van daar afkomstig is.
Gebruik:
• Hy is met 'n Madrileen getroud.
Sinoniem:
• Madridter
Hiperoniem:
• Spanjaard
Afgelei:
• Madrileens
Vertaling:
Engels: Madrilenian
Nederlands: Madrileen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|