vervaldatum [boodskap #144568] |
Sat, 03 February 2024 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervaldatum
Afbreking: ver•val•da•tum
Samestelling: verval + datum
Selfstandige naamwoord: vervaldatum
Meervoud: vervaldatums
Betekenis:
• Datum waarna iets nie meer geldig of bruikbaar sal wees nie.
Gebruik:
• Kyk jy nie na die vervaldatum as jy kos koop nie?
Sinoniem:
• sperdatum
• tydslimiet
• vervaldag
Vertaling:
Engels: due date, expiry date, expiration date, best before date
Nederlands: vervaldatum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|