Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proefondervindelik
proefondervindelik [boodskap #144563] Sat, 03 February 2024 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
proefondervindelik
Afbreking: proef•on•der•vin•de•lik
Samestelling: proef + ondervind + -elik


Byvoeglike naamwoord: proefondervindelik
Attributief: proefondervindelike

Betekenis:
• Wat deur eksperimente, proefnemings en waarnemings bepaal is.

Gebruik:
• Die teorie is nog nie proefondervindelik bewys nie.

Sinoniem:
• eksperimenteel
• empiries
• ervaringsgewys

Antoniem:
• aksiomaties
• dogmaties
• teoreties

Vertaling:
Engels: by experience, experimental, empiric
Nederlands: proefondervindelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: urtikaria
Volgende onderwerp: slier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:46:19 UTC 2024