Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » urtikaria
urtikaria [boodskap #144562] Sa, 03 Februarie 2024 09:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Urtikaria op 'n persoon se rug.
Urtikaria op 'n persoon se rug.
urtikaria
Afbreking: ur•ti•ka•ri•a


Selfstandige naamwoord: urtikaria
Meervoud:

Betekenis:
• Rooi geswelde areas op die vel wat jeukerig is.

Gebruik:
Urtikaria kan vinnig in reaksie op 'n allergeen of ander toestande verskyn.

Sinoniem:
• galbulte
• netelroos

Hiperoniem:
• veluitslag

Vertaling:
Engels: urticaria, hives
Nederlands: urticaria, netelroos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onvermoë
Volgende onderwerp: proefondervindelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:16:13 MGT 2024