Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvermoë
onvermoë [boodskap #144561] Sa, 03 Februarie 2024 09:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvermoë
Afbreking: on•ver•mo•ë
Samestelling: on- + vermoë


Selfstandige naamwoord: onvermoë
Meervoud: onvermoëns

Betekenis:
• 'n Toestand van onmag; dit waartoe iets of iemand nie in staat is nie.

Gebruik:
• Die werker is afgedank weens sy onvermoë om die werk baas te raak.

Sinoniem:
• gestremdheid
• impotensie
• magteloosheid
• onbekwaamheid
• onbevoegdheid
• onmag

Antoniem:
• vermoë

Vertaling:
Engels: inability, incapacity
Nederlands: onvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kortsigtigheid
Volgende onderwerp: urtikaria
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 20:09:44 MGT 2024