onvermoë [boodskap #144561] |
Sat, 03 February 2024 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onvermoë
Afbreking: on•ver•mo•ë
Samestelling: on- + vermoë
Selfstandige naamwoord: onvermoë
Meervoud: onvermoëns
Betekenis:
• 'n Toestand van onmag; dit waartoe iets of iemand nie in staat is nie.
Gebruik:
• Die werker is afgedank weens sy onvermoë om die werk baas te raak.
Sinoniem:
• gestremdheid
• impotensie
• magteloosheid
• onbekwaamheid
• onbevoegdheid
• onmag
Antoniem:
• vermoë
Vertaling:
Engels: inability, incapacity
Nederlands: onvermogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|