protosoön [boodskap #144559] |
Fri, 02 February 2024 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
protosoön
Afbreking: pro•to•so•ön
Selfstandige naamwoord: protosoön
Meervoud: protosoa, protosoë
Betekenis:
• 'n Groot eensellige mikro-organisme met 'n volledige selkern wat op ander lewensvorme voed.
Gebruik:
• Swartwater is 'n veesiekte wat deur die protosoön (Babesia bovus) veroorsaak en deur bosluise oorgedra word.
Sinoniem:
• oerslymdiertjie
Vertaling:
Engels: protozoon, protozoan
Nederlands: protozo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|