Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbekostigbaar
onbekostigbaar [boodskap #144542] Wo, 31 Januarie 2024 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbekostigbaar
Afbreking: on•be•kos•tig•baar
Samestelling: on- + bekostigbaar


Byvoeglike naamwoord: onbekostigbaar
Vergrotende trap: onbekostigbaarder
Oortreffende trap: onbekostigbaarste
Attributief: onbekostigbare
Partitief: onbekostigbaars

Betekenis:
• Wat so duur is dat 'n mens dit nie kan bekostig nie.

Gebruik:
• Kos het onbekostigbaar geword.

Sinoniem:
• duur
• onbetaalbaar

Antoniem:
• bekostigbaar

Afgelei:
• onbekostigbaarheid

Vertaling:
Engels: unaffordable
Nederlands: onbetaalbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afmeld
Volgende onderwerp: opsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:24:08 MGT 2024