onbekostigbaar [boodskap #144542] |
Wed, 31 January 2024 13:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbekostigbaar
Afbreking: on•be•kos•tig•baar
Samestelling: on- + bekostigbaar
Byvoeglike naamwoord: onbekostigbaar
Vergrotende trap: onbekostigbaarder
Oortreffende trap: onbekostigbaarste
Attributief: onbekostigbare
Partitief: onbekostigbaars
Betekenis:
• Wat so duur is dat 'n mens dit nie kan bekostig nie.
Gebruik:
• Kos het onbekostigbaar geword.
Sinoniem:
• duur
• onbetaalbaar
Antoniem:
• bekostigbaar
Afgelei:
• onbekostigbaarheid
Vertaling:
Engels: unaffordable
Nederlands: onbetaalbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|