Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afmeld
afmeld [boodskap #144541] Di, 30 Januarie 2024 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afmeld
Afbreking: af•meld
Samestelling: af + meld


Werkwoord: meld af, afmeld
Verlede tyd: het afgemeld

Betekenis:
• Om van 'n stelsel te diskonnekteer; jou sessie beëindig.
• Om nie langer aan iets deel te neem nie.

Gebruik:
• Onthou om af te meld as jy klaar is.

Sinoniem:
• aflog
• afteken
• verdaag
• uitklok
• uitteken

Antoniem:
• aanmeld

Vertaling:
Engels: to log out, log off, sign off
Nederlands: afmelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondkyk
Volgende onderwerp: onbekostigbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:24:32 MGT 2024