dees [boodskap #144539] |
Tue, 30 January 2024 13:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dees
Afbreking: dees
Aanwysende voornaamwoord: dees
Betekenis:
• Hierdie (dui iets wat naby is aan).
Gebruik:
• Wat op dees aarde vang jy aan!
Wisselvorm:
• deeske
• dese
Afgelei:
• deesdae
• vandeesjaar
• vandeesmaand
• vandeesweek
Vertaling:
Engels: this, these
Nederlands: deze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|