Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » webblaaier
webblaaier [boodskap #144538] Di, 30 Januarie 2024 13:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
webblaaier
Afbreking: web•blaai•er
Samestelling: web + blaaier


Selfstandige naamwoord: webblaaier
Meervoud: webblaaiers
Verkleinwoord: webblaaiertjie
Meervoud van verkleining: webblaaiertjies

Betekenis:
• Program waarmee gebruikers na teks, prente en ander media op 'n webwerf kan kyk en die wêreldwye web kan deurkruis.

Gebruik:
• Maak seker dat jou webblaaier se taalvoorkeur na Afrikaans gestel is.

Sinoniem:
• deurblaaier
• webbladleser
• webleser

Vertaling:
Engels: web browser
Nederlands: webbrowser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foutboodskap
Volgende onderwerp: dees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 23:55:30 MGT 2024