Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » foutboodskap
foutboodskap [boodskap #144537] Di, 30 Januarie 2024 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
foutboodskap
Afbreking: fout•bood•skap
Samestelling: fout + boodskap


Selfstandige naamwoord: foutboodskap
Meervoud: foutboodskappe

Betekenis:
• 'n Boodskap wat aandui wat fout is.

Gebruik:
• Ek het 'n foutboodskap gekry toe ek die eksamenvraestel probeer aflaai.

Afgelei:
• foutboodskaplyn

Vertaling:
Engels: error message
Nederlands: foutbericht, foutmelding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sagteware
Volgende onderwerp: webblaaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:57:49 MGT 2024