foutboodskap [boodskap #144537] |
Tue, 30 January 2024 12:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foutboodskap
Afbreking: fout•bood•skap
Samestelling: fout + boodskap
Selfstandige naamwoord: foutboodskap
Meervoud: foutboodskappe
Betekenis:
• 'n Boodskap wat aandui wat fout is.
Gebruik:
• Ek het 'n foutboodskap gekry toe ek die eksamenvraestel probeer aflaai.
Afgelei:
• foutboodskaplyn
Vertaling:
Engels: error message
Nederlands: foutbericht, foutmelding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|