Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sagteware
sagteware [boodskap #144536] Tue, 30 January 2024 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sagteware
Afbreking: sag•te•wa•re
Samestelling: sagte + ware


Selfstandige naamwoord: sagteware
Meervoud:

Betekenis:
• Versamelnaam vir programme wat deur 'n rekenaar uitgevoer kan word.

Gebruik:
• Hou die sagteware op jou rekenaar op datum deur dit gereeld op te gradeer.

Sinoniem:
• programme
• programmatuur

Antoniem:
• apparatuur
• hardeware

Hiponiem:
• stelselsagteware
• toepassingsagteware

Afgelei:
• sagtewaremaatskappy
• sagtewareontwikkeling
• sagtewarepakket

Vertaling:
Engels: software
Nederlands: software

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: SVE
Volgende onderwerp: foutboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:21:41 UTC 2024