SVE [boodskap #144535] |
Di, 30 Januarie 2024 12:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
SVE
Afbreking: S•V•E
Afkorting: SVE
Betekenis:
• Afkorting vir sentrale verwerkingseenheid, die "brein" van 'n rekenaar.
Gebruik:
• Die SVE bevat elektroniese stroombane en is vir die prosessering van data verantwoordelik.
Sinoniem:
• verwerker
Afgelei:
• SVE-sarsie
Vertaling:
Engels: CPU, central processing unit
Nederlands: CPU, centrale verwerkingseenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|