Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontfout
ontfout [boodskap #144534] Tue, 30 January 2024 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontfout
Afbreking: ont•fout
Samestelling: ont- + fout


Werkwoord: ontfout
Verlede tyd: het ontfout

Betekenis:
• Om foute reg te maak.

Gebruik:
• Die programmeerder ontfout sy program.

Sinoniem:
• korrigeer
• ontvlooi
• regmaak

Afgelei:
• ontfouting

Vertaling:
Engels: to debug
Nederlands: debuggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: programfout
Volgende onderwerp: SVE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:12:39 UTC 2024