programfout [boodskap #144533] |
Tue, 30 January 2024 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
programfout
Afbreking: pro•gram•fout
Samestelling: program + fout
Selfstandige naamwoord: programfout
Meervoud: programfoute
Verkleinwoord: programfoutjie
Meervoud van verkleining: programfoutjies
Betekenis:
• 'n Fout in 'n rekenaarprogram, veroorsaak deur die manier waarop die program se kode geskryf is.
Gebruik:
• Indien 'n programfout voorkom, moet die kode ontfout of na 'n vorige weergawe teruggerol word.
Sinoniem:
• gogga
• programmeerfout
Vertaling:
Engels: bug, programming error
Nederlands: programmeerfout
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|