grootwordjare [boodskap #144523] |
Sun, 28 January 2024 10:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootwordjare
Afbreking: groot•word•ja•re
Samestelling: grootword + jare
Selfstandige naamwoord: grootwordjare
Meervoud: –
Betekenis:
• Die periode waartydens iemand opgroei/ grootword.
Gebruik:
• Jy sal nog eendag terugverlang na jou grootwordjare.
Sinoniem:
• jeugjare
• kinderjare
• kleintyd
Vertaling:
Engels: childhood years, growing up years
Nederlands: kindertijd, opgroeiende jaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|