monarg [boodskap #144522] |
Sun, 28 January 2024 10:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
monarg
Afbreking: mo•narg
Selfstandige naamwoord: monarg
Meervoud: monarge
Betekenis:
• Die hoof van 'n monargie; persoon wat lewenslank as staatshoof dien.
Gebruik:
• Koning Charles III het in 2022 die monarg van die Verenigde Koninkryk geword.
Sinoniem:
• alleenheerser
Verwant:
• monargaal
• monargie
• monargis
• monargisties
Vertaling:
Engels: monarch
Nederlands: monarch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|