abdikeer [boodskap #144521] |
Sun, 28 January 2024 10:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
abdikeer
Afbreking: ab•di•keer
Werkwoord: abdikeer
Verlede tyd: het geabdikeer
Betekenis:
• Om afstand te doen van 'n troon of posisie van mag.
Gebruik:
• As die koning nie self abdikeer nie, sal ons hom onttroon!
Wisselvorm:
• abdiseer (verouderd)
Sinoniem:
• neerlê
• onttroon
• toegee
• uittree
• vervreem
Afgelei:
• abdikasie
Vertaling:
Engels: to abdicate, renounce, resign
Nederlands: abdiceren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|