ruskamer [boodskap #144519] |
Sun, 28 January 2024 10:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ruskamer
Afbreking: rus•ka•mer
Samestelling: rus + kamer
Selfstandige naamwoord: ruskamer
Meervoud: ruskamers
Verkleinwoord: ruskamertjie
Meervoud van verkleining: ruskamertjies
Betekenis:
• 'n Vertrek in 'n gebou waarin mens kan rus en ontspan.
Gebruik:
• Eersteklas-passasiers kan die lugredery se ruskamer gebruik.
Hiponiem:
• leefkamer
• sitkamer
Vertaling:
Engels: ruskamer
Nederlands: rustkamer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|