Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdoof
uitdoof [boodskap #144518] Sun, 28 January 2024 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdoof
Afbreking: uit•doof
Samestelling: uit + doof


Werkwoord: doof uit, uitdoof
Verlede tyd: het uitgedoof

Betekenis:
• Om te laat ophou brand of skyn.

Gebruik:
• Hy doof die kers met sy vingers uit.

Wisselvorm:
• uitdowe

Sinoniem:
• afsit
• afskakel
• blus
• demp
• domp
• doodblaas
• doof
• smoor
• uitblus
• uitblaas
• verdof
• versag

Afgelei:
• uitdooftyd

Vertaling:
Engels: to extinguish, put out, fade out, quench
Nederlands: uitdoven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterlig
Volgende onderwerp: ruskamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:44:39 UTC 2024