sterlig [boodskap #144517] |
Sun, 28 January 2024 09:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sterlig
Afbreking: ster•lig
Samestelling: ster + lig
Selfstandige naamwoord: sterlig
Meervoud: –
Betekenis:
• Die lig wat sterre afgee; vonkeling in die hemelruim.
Gebruik:
• Die asemrowende sterlig van die Melkweg word deur satelliete en stedelike ligte uitgedoof.
Wisselvorm:
• sterrelig
Afgelei:
• sterligmeter
Vertaling:
Engels: starlight
Nederlands: sterrenlicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|