breipen [boodskap #144516] |
Sun, 28 January 2024 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breipen
Afbreking: brei•pen
Samestelling: brei + pen
Selfstandige naamwoord: breipen
Meervoud: breipenne
Verkleinwoord: breipennetjie
Meervoud van verkleining: breipennetjies
Betekenis:
• Pen waarmee daar met wol gebrei word.
Gebruik:
• 'n Breier het goeie breipenne nodig.
Sinoniem:
• breinaald
Vertaling:
Engels: knitting needle
Nederlands: breipen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|