inkamp [boodskap #144511] |
Sat, 27 January 2024 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inkamp
Afbreking: in•kamp
Samestelling: in + kamp
Werkwoord: kamp in, inkamp
Verlede tyd: het ingekamp
Betekenis:
• Om te omhein; in 'n kamp te plaas.
Gebruik:
• Die kampeerterrein is veilig ingekamp.
Sinoniem:
• afkamp
• afperk
• inhok
• inperk
• omhein
Afgelei:
• inkamping
Vertaling:
Engels: to enclose, fence in
Nederlands: omsluiten, omheinen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|