voorbedag [boodskap #144510] |
Sat, 27 January 2024 18:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorbedag
Afbreking: voor•be•dag
Samestelling: voor + bedag
Byvoeglike naamwoord: voorbedag
Attributief: voorbedagte
Betekenis:
• Wat vooraf uitgedink is, en dus nie toevallig of per ongeluk is nie.
Gebruik:
• Die regter het bevind dat die beskuldigde die moord met voorbedagte rade gepleeg het.
Sinoniem:
• beplan
• deurdag
• doelbewus
• moedswillig
• opsetlik
Antoniem:
• toevalling
Vertaling:
Engels: premeditated
Nederlands: voorbedacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|