fratsongeluk [boodskap #144507] |
Sat, 27 January 2024 11:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fratsongeluk
Afbreking: frats•on•ge•luk
Samestelling: frats + ongeluk
Selfstandige naamwoord: fratsongeluk
Meervoud: fratsongelukke
Verkleinwoord: fratsongelukkie
Meervoud van verkleining: fratsongelukkies
Betekenis:
• 'n Abnormale of ongewone ongeluk.
Gebruik:
• Die voorval is as 'n fratsongeluk beskryf.
Vertaling:
Engels: freak accident
Nederlands: bizar ongeluk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|