polis [boodskap #144504] |
Sat, 27 January 2024 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polis
Afbreking: po•lis
Selfstandige naamwoord: polis
Meervoud: polisse
Verkleinwoord: polissie
Meervoud van verkleining: polissies
Betekenis:
• 'n Kontrak met 'n versekeringsmaatskappy; akte van versekering.
• (histories) 'n Griekse stad of stadstaat.
Gebruik:
• Volgens die polisie is die polis drie maande voor sy dood uitgeneem.
Sinoniem:
• assuransie
• versekering
Hiponiem:
• assuransiepolis
• begrafnispolis
• begrafnisversekeringspolis
• brandpolis
• brandversekeringspolis
• familiepolis
• groepversekeringspolis
• lewenspolis
• lewensversekeringspolis
• seepolis
• termynpolis
• uitkeerpolis
• versekeringspolis
Afgelei:
• polishouer
Vertaling:
Engels: policy
Nederlands: polis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|