grondeienaar [boodskap #144503] |
Sa, 27 Januarie 2024 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20797 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondeienaar
Afbreking: grond•ei•e•naar
Samestelling: grond + eienaar
Selfstandige naamwoord: grondeienaar
Meervoud: grondeienaars
Betekenis:
• Iemand wat grond besit.
Gebruik:
• Die grondeienaar het die hof genader om die onwettige plakkers van sy eiendom te verwyder.
Sinoniem:
• grondbesitter
• landheer
Vertaling:
Engels: land owner
Nederlands: landeigenaar, grondbezitter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|