| brandlyn [boodskap #144502] |
Sa., 27 Januarie 2024 08:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandlyn
Afbreking: brand•lyn
Samestelling: brand + lyn
Selfstandige naamwoord: brandlyn
Meervoud: brandlyne
Betekenis:
• Lyn waarlangs 'n veld brand.
Gebruik:
• Gedurende die nag het die brandlyn oor die pad gespring.
Vertaling:
Engels: fire line
Nederlands: vuurlinie, vuurlijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|