Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontoeganklik
ontoeganklik [boodskap #144501] Sat, 27 January 2024 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontoeganklik
Afbreking: on•toe•gank•lik
Samestelling: on- + toeganklik


Byvoeglike naamwoord: ontoeganklik
Vergrotende trap: ontoegankliker
Oortreffende trap: ontoeganklikste
Attributief: ontoeganklike

Betekenis:
• Wat nie toeganklik is nie (nie maklik bereik kan word nie).

Gebruik:
• Nadat die brug weggespoel het, is noodvoorraad per helikopter na die ontoeganklike gebiede versprei.

Sinoniem:
• afgeleë
• onbegaanbaar
• onbereikbaar
• onbeskikbaar
• ongenaakbaar
• onherbergsaam
• onverkrygbaar

Antoniem:
• toeganklik

Afgelei:
• ontoeganklikheid

Vertaling:
Engels: inaccessible, unapproachable
Nederlands: ontoegankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanblaas
Volgende onderwerp: brandlyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:11:17 UTC 2024