Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » titaniet
titaniet [boodskap #144498] Fri, 26 January 2024 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Titaniet
Titaniet
titaniet
Afbreking: ti•ta•niet


Selfstandige naamwoord: titaniet
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Mineraal en delfstof wat titaan bevat.

Gebruik:
Titaniet is 'n fluoor-houdende kalsium-titaan-silikaat met chemiese formule CaTiSiO5.

Sinoniem:
• sfeen

Vertaling:
Engels: titanite, sphene
Nederlands: titaniet, sfeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plasenta
Volgende onderwerp: bries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 19:07:20 UTC 2024