plasenta [boodskap #144497] |
Fri, 26 January 2024 13:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plasenta
Afbreking: pla•sen•ta
Selfstandige naamwoord: plasenta
Meervoud: plasentas
Betekenis:
• 'n Struktuur aan die wand van die uterus wat as voedings- en uitskeidingsorgaan van die fetus dien.
Gebruik:
• Die plasenta is deur die naelstring aan die fetus vasgeheg.
Sinoniem:
• moederkoek
• nageboorte
Afgelei:
• plasentaal
Vertaling:
Engels: placenta
Nederlands: placenta
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|