eiersel [boodskap #144493] |
Fri, 26 January 2024 10:41 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eiersel
Afbreking: ei•er•sel
Samestelling: eier + sel
Selfstandige naamwoord: eiersel
Meervoud: eierselle
Betekenis:
• Die vroulike voortplantingsel.
Gebruik:
• Wanneer 'n spermsel 'n eiersel bevrug, word 'n diploïed (die sigoot) gevorm, wat tot 'n nuwe organisme ontwikkel.
Sinoniem:
• ovum
Hiperoniem:
• gameet
Vertaling:
Engels: egg cell
Nederlands: eicel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|