Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsterwing
uitsterwing [boodskap #144492] Fri, 26 January 2024 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsterwing
Afbreking: uit•ster•wing
Samestelling: uitsterf + -ing


Selfstandige naamwoord: uitsterwing
Meervoud: uitsterwings

Betekenis:
• Die einde van die bestaan 'n organisme of groep organismes.

Gebruik:
• Daar is talle spesies wat as gevolg van menslike aktiwiteite deur uitsterwing bedreig word.

Sinoniem:
• afsterwing
• uitroeiing
• uitwissing
• vernietiging

Afgelei:
• massa-uitsterwing

Vertaling:
Engels: extinction, eradication, annihilation, dying
Nederlands: uitsterven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inplant
Volgende onderwerp: eiersel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 18:57:02 UTC 2024